Oor FARM-ELECT

FARM-ELECT is gestig nadat ons besef het dat meet instrumente en tegniese bystand nie geredelik beskikbaar is om ons boerdery behoeftes te voorsien nie.

Deur navorsing het ons sekere instrumente en hulpbronne geďdentifiseer wat węreldwyd beskikbaar is en wat voordelig sal wees vir boere se behoeftes in Suid Afrika.

Hulpmiddels was beskikbaar gemaak om FARM-ELECT te stig. Goeie verkope tot dusver toon duidelik dat ons´n behoefte in die mark verful.

Visie

Om ‘n rol te speel in landbou en te streef daarna om boere by te staan in die verbetering van winsgewendheid, produktiwiteit en die vermindering van kostes.
Sodoende ons onderneming te groei ten voordeel van landbou.

Missie

Om ons infrastruktuur ten volle te benut en voortdurend hulpbronne te identifiseer vir boerdery behoeftes. Ons wil respek verdien en ons naam en produkte met trots voorstel aan al ons kliente.

produkte

dragtidheid bepalers

estrous bepalers

mastitis opspoorders

saad ontleders

graan vogmeter

boerdery hulpmiddels

nuus & gebeure

18 Jan 2016

Kom binnekort...meer

Interessante feite oor



kontak ons

If you see this message ignore this field, and consider updating your browser to a CSS supported client.